joh103joh103

joh103

46 – Kempton Park (kemptonpark), Gauteng, Suid-Afrika

moeg vir alleen

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (kemptonpark), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan; Kosher
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

baie maklike mens om mee oor die weg te kom, saggeaard, stil, bietjie skamerig in begin tot jou beter leer ken. Hou daarvan om grappe te maak maar kan ook baie ernstig wees. hou van familie byeenkomste, fliek, uitgaan ens. dans kan ek nie goed nie, maar gewillig om te leer as jy graag wil ! Het privaat werk wat ek doen buite my normale werk, spaar meeste van die tyd daai inkomste. Is baie liefdevolle mens wat nie van konfrontasies hou nie, maar my man kan staan as ek gekonfronteer word.Besig met studies. Besig om op te hou rook, rook elektroniese Sigarette.

Sy Ideale Pasmaat

sy moet eerlik, opreg wees, moenie vir my lieg nie, want ek sal dit nie aan jou doen nie. Iemand wat nie heeldag lyk of sy kwaad is vir haarself .

Wat Sy Vriende SÍ

joh103 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Wetenskapsfiksie
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Eerlikheid:
Uiters