In sy eie woorde...
Oor Hom
NWhy should you get to know Gerhard?
Nuuskierig oor my?
Ek is 'n klein wesentjie in die GROOT heelal wat GROOT dinge probeer doen. Ek weet soms min, maar ek ken die EEN wat ALLES weet! Dit maak my 'n briljante student met skeppende passie!
Ek het die sagte hart, maar staan ook my Man wanneer die situasie verlang.
My keuse is altyd om 'n aanwins te wees vir almal rondom my, in pleks van 'n las.
Wat nog?
Die kos wat ek verkies om te eet is altyd vars, kleurvol en 90% plus vetvry!
Ek vergewe maklik.
Vermy liefs onnodige argumente voordat ek fokus verloor op dinge wat werklik saakmaak.
Belangrikste van alles: Jesus is my EERSTE LIEFDE!
Sy Ideale Pasmaat
Hello Prinses
Baie Dankie dat Jy na my profiel kom loer het...!!
My ideale pasmaat kan ek beskryf in meer as 'n miljoen woorde, en so 'n hele sprokies verhaal skryf. Tog gaan ek 'n lang storie,kortliks opsom:
My ideale pasmaat sal my Prinses genoem word.
Ek glo ons SKEPPER het vir elke Adam 'n Eva geskape. Twee wesens wat bymekaar pas, mekaar se tekortkominge aanvul en mekaar kan liefhe ...
Dis makliker gesè as gelèèf. En dis die rede waarom ek en Jy droom. Groot liefdesdrome droom oor daardie iemand saam met wie ons 'n toekoms kan bou.
Karaktereienskappe en voorkoms speel 'n belangrike rol. Dus sal my pasmaat (Prinses) 'n Dame wees met 'n rein hart en Verkieslik n Spreuke 31 Vrou. 'n Dame wat lank gebid, gewag en gedroom het oor sy Adam. 'n Mens wat al baie foute gemaak het, maar elke keer n waardevolle les daaruit geleer het.
'n Vrou met sterk waardes en Baie Goeie beginsels.
Iemand wat nie 'n kers in die wind is nie, maar meer iets soos 'n Ligtoring in die oseaan.
Iemand wat die kuns van kommunikasie ken of probeer om dit te bemeester!:-) Iemand wat 'n gesonde gebalanseerde lewenstyl volg.
Iemand wat ook "allergies" is vir argumente, leuns, wèreldse denkwyse, olierige kos, drank, losbandigheid, siggarret rook, hoogmoedigheid, luigeit en slegte koue koffie (om maar net 'n paar op te noem)
Iemand oor wie ek kan droom, mee kan spog en op wie ek trots kan wees.
'n Dame wat ook gym en in 'n sterk gesonde houer verpak is. Dus is Sy ook baie gedissiplineerd en netjies!
Prinses... Jy hoef glad nie 'perfek' te wees nie, Jy hoef net 99% daarna te streef. Dit is n Baie Goeie teken dat Jy van veranderinge hou en nie wil stagneer nie.
Iemand wie ek kan bemoedig na 'n lang harde dag se werk en wat ook weet dat Liefde altyd alles oorwin.
Wat Sy Vriende Sê
Morals het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Alberton (Randhart), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
61 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Arabies; Sjinees; Deens; Nederlands; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Duits; Grieks; Hebreeus; Italiaans; Japannees; Koreaans; Noorweegs; Pools; Portugees; Roemeens; Russies; Spaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Verdwynend |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Lees; Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Gereelde mededinger |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gholf; Kanovaart; Krieket; Liggaamsbou; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Muurbal; Perdry; Rugby; Seil; Skaak; Ski; Snorkelduik; Stap; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Tennis; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Suikervry |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van LekkerLief: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |