AgentkatelknaapAgentkatelknaap

Agentkatelknaap

49 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Nou wat moet ek nou hier s?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
28 - 49
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n "sucker" vir lekker musiek en 'n goeie partytjie maar ek is nou lus om te settle. Die lekkerste ding om te gee moet seker liefde wees en ek het so baie om van dit te gee. Alleen is maar 'n bliksem!!! Haha.

Ek is welgebalanseerd met 'n wye verskeidenheid van belangstellings maar ek is altyd oop vir enige voorstelle maar moet my net nie op ho goed neem nie. Hoogtevrees het die swakker kant van my gekry. Ek het 'n goeie sin vir humor en ek dink ek is maklik om mee oor die weg te kom.

Ek is nie na iemand spesifieks opsoek nie en is oop vir enige vriendskappe so indien jy sou waag .......!!!???

Sy Ideale Pasmaat

Jy moet lekker stoutwees maar net so, sodat ek jou darem in toom kan hou haha. Jy moet 'n lus vir die lewe h. Negatiewe mense maak my sommer moedeloos so optimiste is welkom. Ek is iemand wat sommer nou op die ingewing van die oomblik besluit om iets te doen so ek hou nie daarvan om naweke ens voor die tyd voledig te beplan nie.

'n Mense mens sal ook 'n groot voordeel wees. Die lewe is flippen boring sonder mense om jou. Ek hou van iemand wat jonk van gees is maar wat darem ook al weet waarheen sy op pad is en waarvandaan sy kom.

"n Goeie sin vir humor is altyd 'n goeie ding want die lewe kan so flippen boring wees sonder 'n grappietjie of twee.

Ag ek dink dis genoeg en as dit dalk klink soos jy mag jy my maar 'n boodskap stuur.

O ja ek is mal oor 'n mooi lyfie maar watter man is nou nie. Ek glo daarin dat as jy mooi na jouself kyk dan voel jy goed oor jouself en het ook respek vir jouself. Ek sal dus dan dieselfde doen of ten minste probeer.

Ek wag .........


O ja. As jou "tools" dalk groter as myne mag wees, bly asseblief weg. Dit sal nog so 22 eeue neem voordat ek die skewe kant van die lewe sal besoek. EK sal nie anders mans se tjol kan opvreet nie haha!!!!!!!!

Wat Sy Vriende S

Agentkatelknaap het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Net borshare
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Volk; World
Lees:
Dis OK
Boeke:
Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Kaartspeletjies; Musiek Maak; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Biljart Snoeker; Curling; Skietsport; Snoeker; Tennis
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Eerlikheid:
Baie