Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Tuinroete

NiellaNiella
1
2
Niella

41 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Eks I Baie lieflike vriendlike persoon Hou van kennis maak nuwe mense ontmoet vrindskap bou Hou vn rugby gn kyk...

BoereseunaBoereseuna
1
0
Boereseuna

43 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Energiek, lus vir die lewe, weet wat ek soek. Soek n maatjie wat vir niks bang is nie. Wat n go getter is. Vol...

ckppawckppaw
1
2
ckppaw

39 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek wil graag my lewe met n spesiale iemand deel. Die goeie en harde tye saam aanpak. Ek wys liefde in woord en...

nicobarnicobar
1
0
nicobar

47 - Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Kinky sexy man. mature mans met grys hare of kaal geskeerde kop

brownblanca16brownblanca16
1
3
brownblanca16

29 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Baie vriendelike en n hart van goud Ek hou nie onbeskof wees nie.....ek likes om n mense mens te wees Ek love...

Butterfly_3867Butterfly_3867
4
16
Butterfly_3867

25 - George, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Liefdevol, hulpvaardig,vriendel ik, geduldig,goedhartig, Love diere, die natuur, sonneblomme ,love om te kamp...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026