Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Olifantsriviervallei

Donsie1403

28 - Vredendal, Wes-Kaap

Ek sien my self as n introvert en is Baie stil as dit by nuwe mens kom, maar dis ook Baie belangrik vir my om...

Muisbos

38 - Clanwilliam, Wes-Kaap

Trustworthy guy that dont need much to be content.Brought up with good values .Want someone to share whe...

Nientjies

39 - Vredendal, Wes-Kaap

Baie liefdevolle mens kan ook cheeky wees laat nie mense oor my loop nie baie behulpsaam lyster graag en gee...

Linda952

53 - Strandfontein, Wes-Kaap

eks lefdevol hou van uitgaan baie skaam praat ni baie ni eks a rustige mens eks oek ni eens vir baie mense ni...

Jerryboy

58 - Lambertsbaai, Wes-Kaap

Is n christen eerlik en opreg hou van die natuur buite lewe kamp en jag en visvang en het n groot respek vir vroue

Liedevol10

31 - Vredendal, Wes-Kaap

Im generous humble calm respectful and energetic with a little naughty , like my sports like rugby cricket...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23