29 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Wate soort mens ek is en wa van ek Hou en nie Hou nie.soek iemand Om n pad SAAM testap
29 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ons eie roman
Wate soort mens ek is en wa van ek Hou en nie Hou nie.soek iemand Om n pad SAAM testap
35 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
As n vriend net om te leer Wie en waar en hoe kom en waarom ens...as n gesels maat
35 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Soek na n bietjie geur...
As n vriend net om te leer Wie en waar en hoe kom en waarom ens...as n gesels maat
40 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Eks maar net ek, moeg vir seerkry, te oud vir games, eks n baie oop men's met n special leefstyl so die idiale...
40 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
On kyk maar
Eks maar net ek, moeg vir seerkry, te oud vir games, eks n baie oop men's met n special leefstyl so die idiale...
45 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ek hou van rondry en plekke besoek waar ek nog nie was nie, hou van lekker kos maak en ook saam klasse doen.
45 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Rondry vriend ir nou
Ek hou van rondry en plekke besoek waar ek nog nie was nie, hou van lekker kos maak en ook saam klasse doen.
40 - Robertson, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Omdat ek n lekker persoonlik het en probeer altyd als beter wil maak..Baie liefdevolle mens en glo n gentlemen..
40 - Robertson, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Goeie persoonlikheid..liefdevol...net n lekker mens..
Omdat ek n lekker persoonlik het en probeer altyd als beter wil maak..Baie liefdevolle mens en glo n gentlemen..
38 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Ek is n persoon wat baie liefde het om te gee. Ek is bietjie skaam what you see is what you get
38 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Opsoek na vriendskap wat later kan oorsit in liefde
Ek is n persoon wat baie liefde het om te gee. Ek is bietjie skaam what you see is what you get
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.