Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Breederiviervallei

Asie_94

28 - Montagu, Wes-Kaap

I'm 💯real... love adventures and cuddles.. got lots of love to share, good listener... love movies and...

Spartacus777

37 - Worcester, Wes-Kaap

Great sense of humor. Good in the kitchen. Awesome vibessss... Not into materialistic things. I enjoy cooking,...

Rooikappertjie

63 - Robertson, Wes-Kaap

Ek is n gewone plat op die aarde mens wie sy medemens respekteer. Ek is netjies op myself en verwag dieselfde....

Rob109

59 - Tulbagh, Wes-Kaap

because I'm an uncomplicated and good-humored guy, Have no prejudices and am open to everything. I can enjoy the...

Boertjie169

52 - Ceres, Wes-Kaap

Ek soek n maat wat die lewe kan geniet, hou van avontuur en nuwe dinge, mense en omgewing ontdek. Life is about...

Smittie3005

60 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is selfstandig, vriendelik, bedagsaam en ʼn omgee mens, wat opsoek is na goeie vriendskap vir eers. Ek...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021