Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Swartland

Pixi551

49 - Malmesbury, Wes-Kaap

I am honest,loving,caring ,loves animals,the out doors,sea,reading and a good movie,long walks on the beach

Cattleranger

46 - Malmesbury, Wes-Kaap

I'm the tipe of man who does his best to keep everyone happy. I'm romantic likes movies music walks and I could...

Sonstraal519

51 - Malmesbury, Wes-Kaap

Saggeaard. Neem altyd ander in ag. Romanties hou van imand te bederf. Stil en rustig persoon. Lief vir natuur en...

Meisiekind2828

31 - Malmesbury, Wes-Kaap

Ek hou van nuwe mense ontmoet en te gesels want jy weet nooit waar jou geluk le nie en selfs nuwe ware vriende...

Whateva

43 - Malmesbury, Wes-Kaap

Im a hard working person, caring , sharing and loving person.Loving kids like my own.Coming from a struggle...

TheAcountant

54 - Malmesbury, Wes-Kaap

I am a fun loving person who would go out of my way for my friends. I love to braai and kuier with friends.

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021