Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike Vrystaat

Sielsoeker1993

29 - Bultfontein, Vrystaat

Ek is lief vir wat ek doen... Geniet die lewe voluit en waardeer mense. Glo in God en in sy tyd. Sing en musiek...

Don08

62 - Koppies, Vrystaat

Ek is n plain en simple ou wat aan alles gewoont is ken die lewe en hou van rustig wees al doen ek normalle...

Antjie

58 - Sasolburg, Vrystaat

Ek is n vriendelike spontane hardwerkende vrou. Is nog baie gesond en vol lewenslus. Soek iemand wat saam my nog...

PerdeLiefHebber

46 - Hoopstad, Vrystaat

Ek hou daarvan om lekker te lag en n aangenaame gesprek te voer!Ek soek ook na iemand wat n vroellike mens is en...

Sexyeyes959

54 - Welkom, Vrystaat

Ek is mal oor mense hou van ontspan en buitelug lewe doen naalwerk en bak en nog vele meer wil graag n maat...

GelukVind_hallo

46 - Parys, Vrystaat

Ek is reguit, met ń sagte hart. Hou daarvan om suksesvol en gelukkig te wees, more is nie nog ń dag...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021