41 - Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is n baie liefdevolle, eerlike mens. Ek hou nie van speletjies speel met ander se gevoelens. Ek hou van...
41 - Sasolburg, Vrystaat, Suid-Afrika
Opsoek na ware liefde
Ek is n baie liefdevolle, eerlike mens. Ek hou nie van speletjies speel met ander se gevoelens. Ek hou van...
49 - Bultfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Eerlik en opreg liefde vol soek iemand om als mee te deel hou van Kamp braai visvangiemand met selfde...
49 - Bultfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Eerlik en opreg
Eerlik en opreg liefde vol soek iemand om als mee te deel hou van Kamp braai visvangiemand met selfde...
24 - Odendaalsrus, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is opreg en het baie goeie waardes en ek is baie lojaal en stanvastig in my geloof en n familie mens🍃
24 - Odendaalsrus, Vrystaat, Suid-Afrika
Vra en vind uit🤞🏻🍃
Ek is opreg en het baie goeie waardes en ek is baie lojaal en stanvastig in my geloof en n familie mens🍃
20 - Bultfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
want ek is n goeie mense en hou van nuwe mense ontmoet en x is baie vriendelik en klomp goed wat ek ju ng kan se
20 - Bultfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Kom ons g.niet ons
want ek is n goeie mense en hou van nuwe mense ontmoet en x is baie vriendelik en klomp goed wat ek ju ng kan se
25 - Odendaalsrus, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek’s iemand wat die klein goed raaksien – ’n mooi sonsondergang, ’n opregte lag, daai oomblikke wat mens net...
25 - Odendaalsrus, Vrystaat, Suid-Afrika
n Bietjie chaos met n sagte hart.
Ek’s iemand wat die klein goed raaksien – ’n mooi sonsondergang, ’n opregte lag, daai oomblikke wat mens net...
39 - Kroonstad, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is n sagte mens wat Al hard geleer het, maar laat dit glad nie my onderkry nie. Ek wil blom en gee wat die...
39 - Kroonstad, Vrystaat, Suid-Afrika
Roiikop, blou oog same opsoek na wysheid.
Ek is n sagte mens wat Al hard geleer het, maar laat dit glad nie my onderkry nie. Ek wil blom en gee wat die...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.