Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike Vrystaat

Reen9608

24 - Welkom, Vrystaat

Im a very outgoing, loving and caring person Very organized always funny to hang out with. Loves nature. Likes...

Braveheart1000

59 - Welkom, Vrystaat

Ek is n eerbare ordentlik man opsoek na n sieisgenoot om die laaste ent saam te stap en mekaar gelukkige te maak

Blouoog23

51 - Sasolburg, Vrystaat

My hart is goed hou van my hart is sag nense moet ny leer ken vir wie ek is dankie

Antji

56 - Welkom, Vrystaat

Ek is redelike interresante person.. Hou van humor en goeie geselskap.. Hou van kosmaak.. Lees en lekker...

Lady2704

39 - Sasolburg, Vrystaat

I m a fun outgoing , honest , loving go getter human being. Love children, enjoy cooking & spending time with...

Jop34

34 - Bultfontein, Vrystaat

Ek is n stil mens hou van diere hou van braai en by pelle kuie like om met diere te werk

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01