49 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is baie lief Vir diere . Hou van braai en Kamp Ek Hou ook van swem Ek is liefde vol
49 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
SOEK EERS FRIENDSKAP EN DAN LATER KYK
Ek is baie lief Vir diere . Hou van braai en Kamp Ek Hou ook van swem Ek is liefde vol
25 - Ficksburg, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is stil maar as ek leer ken. Dan is ek baie warm teenoor mense. Ek hou daarvan om oor naweke te braai
25 - Ficksburg, Vrystaat, Suid-Afrika
Goeie boer
Ek is stil maar as ek leer ken. Dan is ek baie warm teenoor mense. Ek hou daarvan om oor naweke te braai
36 - Vrede, Vrystaat, Suid-Afrika
Sagte mens met n goeie hart wat enige iets sal doen vir die mense na aan my hart. Iemand wat Opsoek is na...
36 - Vrede, Vrystaat, Suid-Afrika
Introvert opsoek na haar “shotgun passanger”
Sagte mens met n goeie hart wat enige iets sal doen vir die mense na aan my hart. Iemand wat Opsoek is na...
48 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek kan in enige geselskap inpas. Hou van gesels en my dag se gebeure deel met daai spesiale persoon in my lewe....
48 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Kom ons gesels en kyk waar ons op eindig.
Ek kan in enige geselskap inpas. Hou van gesels en my dag se gebeure deel met daai spesiale persoon in my lewe....
22 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is n skaam persoon maar as iemand my leer ken dan blom my persoonlikheid. Ek is iemand wat die lewe geniet...
22 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Kom ons vat n kans
Ek is n skaam persoon maar as iemand my leer ken dan blom my persoonlikheid. Ek is iemand wat die lewe geniet...
34 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Just try to be a better person than you were yesterday... Never give up no matter how hard it seems
34 - Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Let's fill or hearts desires
Just try to be a better person than you were yesterday... Never give up no matter how hard it seems
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.