38 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is sag geaard, maar kan ook ferm wees. Ek is gaande oor gesels, kaart speel, bord games speel, buite wees in...

Soek jy na jou Diena jou Diena jou Diena.....kom wees avontuurlustig saam met jou beste vriend
Ek is sag geaard, maar kan ook ferm wees. Ek is gaande oor gesels, kaart speel, bord games speel, buite wees in...
37 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is I eerlike men's. Hou van reguit oppiennies en se iets Soos dit is.....mens Moet iemand leer ken Soos hulle...

Oop Vir nuwe uitdaagings
Ek is I eerlike men's. Hou van reguit oppiennies en se iets Soos dit is.....mens Moet iemand leer ken Soos hulle...
20 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek praat baie. Ek Kan snaaks wees as Ek die dag besluit Ek is. Ek raak Nie maklik kwaad Nie. Ek is opsoek na my...

Ek is n jagter. Vra vir meer inligting.
Ek praat baie. Ek Kan snaaks wees as Ek die dag besluit Ek is. Ek raak Nie maklik kwaad Nie. Ek is opsoek na my...
46 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Ek is vriendelik, hou van lag en gesels. Neem die daaglikse met 'n knippie sout. Ek het ook 'n ernstige kant...

Leer ken my en ons geniet die lewe saam!
Ek is vriendelik, hou van lag en gesels. Neem die daaglikse met 'n knippie sout. Ek het ook 'n ernstige kant...
44 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Opgewekte christen vrou met sterk morele waardes. Baie vriendelik, maar nie "maklik" nie.Ek geniet om social te...

Leer my ken, dan kyk ons wat gebeur
Opgewekte christen vrou met sterk morele waardes. Baie vriendelik, maar nie "maklik" nie.Ek geniet om social te...
49 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
As ek n persoon inlaat in my vertroue,kan ek n eerlike opregte,liefdevolle, ondersteunende persoon wees.Ek...

Opsoek na die verewige,opregte vriend
As ek n persoon inlaat in my vertroue,kan ek n eerlike opregte,liefdevolle, ondersteunende persoon wees.Ek...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.