Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Sentraal Vrystaat

Vreemdeling101

21 - Bloemfontein, Vrystaat

Ekt het n snaakse sin vir humor. Eks n maklike mens om oor die weg mee te kom . Toets my .

Jakkals308

37 - Bloemfontein, Vrystaat

Het baie liefde om te gee en soek daai regte een om dit mee te deel. Baie lief vir die buite lewe en sien kans...

Soutpan

41 - Bloemfontein, Vrystaat

Hou van goeie geselskap. Geniet die boerdery, visvang en jag. Boer ongeveer 40km uit Bfn uit naby Krugersdrift...

DJoncemore

33 - Bloemfontein, Vrystaat

Just a simple girl hoping to find one simple boy. I am more comfortable at home but love the outdoors too. Happy...

Maatjie1000

56 - Bloemfontein, Vrystaat

My soort is skaars. Baie reguit eerlik soms vol dark humor, netjies , leier, sterk persoon en selfvertroue....

Ballie_937

35 - Bloemfontein, Vrystaat

I am a very loving person, who love to go out ocassionally, love travelling , cooking, watching tv and reading...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23