Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Sentraal Vrystaat

Fs_Bokkie

42 - Bloemfontein, Vrystaat

Uhm... hier kan 'n mens nou enige ideale skep, maar ek gaan eerlik wees, teleurstellings was al te groot, ek...

Reinydutoit

46 - Bloemfontein, Vrystaat

Eks fun. Baie lief vir visvang so ek sal dit nog meer like as ek n vrou kan ontmoet wat dit ook like. Eks regtig...

Bethie

26 - Bloemfontein, Vrystaat

I am truly one of the best, my friend always says, I have taught her unconditional love. I love truly and...

Rikmanblb

37 - Bloemfontein, Vrystaat

Straight forward fun and always up for adventure. Love to socialise and do have a big heart and the rest you can...

PTI007

64 - Bloemfontein, Vrystaat

Always look on the bright side, believe that miracles still happen and ultimately, love conquers all type of...

Stella29

37 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek geniet dit om in my tuin te skarrel, braai en kamp is altyd lekker of om net in die natuur te gaan stap. Ek...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23