Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noord-Kaap (Noord)

Lize_333

57 - Upington, Noord-Kaap

Ek is gereed vir 'n nuwe hoofstuk in my lewe - soek 'n maatjie wat my in liefde sal toevou my hart vinniger sal...

LintveldtNoordkaap

74 - Upington, Noord-Kaap

Ek hou van reis en agterpaaie ontdek. Goeie mense wat opreg en eerlik is. Ek doen houtwerk vir n stokperdjie,...

Innocentia045

20 - Kuruman, Noord-Kaap

I'm introvert person,I like soft music and also I like junk food ,reading and playing netball.im even shy...

Unique502

66 - Upington, Noord-Kaap

Ek is spontaan. Kom maklik oor die weg met meeste mense. Ek is lojaal. Hou van tuinmaak. Stap graag. Kuier graag...

RestartTED

38 - Upington, Noord-Kaap

Hi just restarting my life... Putting myself out here... So please be kind and don't be shy. Education No kids...

Lovergirl034

54 - Upington, Noord-Kaap

Ek is n rustige liefde volle mens. Sal alles in my vermoeie doen on jou goed te laat voel. Is gemalik om mee...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021