Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noord-Kaap (Noord)

BokkaLief_589BokkaLief_589
1
4
BokkaLief_589

31 - Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n mense mens. Ek is gemaklik tussen enige persoon. Het n baie vriendelike persoonlikheid. Ek hou van die...

MDP1985MDP1985
1
0
MDP1985

40 - Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Saggeaard, liefdevol en n Bok vir sports. Ek hou van braai, Kamp, motorfietse, karre en hou van motorsports. O,...

Sash1307Sash1307
3
20
Sash1307

26 - Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Hii daar. Ek is baie lief vir dans en boek lees. Ek is baie lief vir diere en die natuur.

BieliebulBieliebul
2
1
Bieliebul

32 - Kathu, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Is lojaal het voute wil net iemand ontmoet saam m n pad sal stap lewe ini oe staar en n lus het virie lewe en...

YstertjieYstertjie
1
0
Ystertjie

48 - Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek is lief vir buite lewe, natuur, ek is gek oor kos maak, om dit saam met iemand te kan doen nog lekkerder, hou...

CarliMMCarliMM
1
0
CarliMM

35 - Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n mense mens, res kan jy self uitvind. Ek is n cool mens jy kan my maar glo.

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025
Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026