Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noord-Kaap (Noord)

Desdes

36 - Kathu, Noord-Kaap

Um and introvert that is looking for love I luv traveling .. Looking for someone who is mature enough to love

Kuu

33 - Kuruman, Noord-Kaap

Waar van hou jy en hou jy night jy enige stokperddjies en belangstellings Wat doen jy vir pretty of om te onspan

Redface_818

25 - Kathu, Noord-Kaap

I will keep you Happy in any means possible because I'm a loving and caring person don't wont disappoint

KapteinSardyn

57 - Kathu, Noord-Kaap

Ek is nie complicated nie. Ek is easy going. Hou van vriende maar nie party pelle nie. Is baie skoon en netjies...

Kakaharinooi66

58 - Upington, Noord-Kaap

Ek is n eerlike opregte mens wat plat op die aarde isAsook n kind van my Hemelse Vader en waardeer alles wat...

Xeniawarrior

40 - Kathu, Noord-Kaap

Eks n spontane mens Hou van mense en die buitelug lewe. Die plaastipe nooit. is lief vir Dans kook en lees. Ek...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.