Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noord-Kaap (Noord-Oos)

Danelle_394Danelle_394
1
2
Danelle_394

24 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek hou daarvan om self te braai, te swem, draf, fietsry, natuur, see, dans. Is eerlik, lojaal en kan vertrou...

KortengKorteng
1
0
Korteng

36 - Douglas, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n man van my woord. Soek iemand om hierdie onbekende pad saam met my te stap[removed]

deadheart619deadheart619
1
0
deadheart619

40 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Lonely and do everything on my own.a dad of a son Work hard and spent time with my son want a partner

Sterretjie_44Sterretjie_44
4
5
Sterretjie_44

44 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n plat op die aarde vrou, betroubaar, opreg en eerlik en ek is n kind van God. Ek glo in Christelike...

wifematerialwifematerial
1
8
wifematerial

32 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Am I very nice person,honest,loving and caring person ,I look after my own kids and won't mind if u have kids of...

ashwin2014ashwin2014
1
0
ashwin2014

33 - Danielskuil, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Baie ghoorsaam hou nie Baie van naweke uitgaan nie,dt dt maar slegs op special occasion.dis al,jah dis so

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026