Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noord-Kaap (Noord-Oos)

Sielsoeker321jrc

34 - Kimberley, Noord-Kaap

Ek is saggeaard, liefevol. Eerlik en opreg. Ek hou daarvan om eerlik te wees en verwag dit ook trug. Ek hou van...

Soek_010

57 - Warrenton, Noord-Kaap

Ek's a goeie mens as jy my leer ken. Kan nie baie skryf nie. Hou van alles wat lekker is.

Benbrand007

48 - Kimberley, Noord-Kaap

Ask me. I will answer all your questions and as truthful as possible. Please dont ask for dick picks please

Nontsizi

52 - Kimberley, Noord-Kaap

Icoding the way iam i like open normal life .ilike my job my children idont like people mangle on my business...

Sweetangelo

60 - Douglas, Noord-Kaap

I am full of humor, I am too old for games, let enjoy our old age life together. I love holding hands, walking...

tashnae

35 - Kimberley, Noord-Kaap

I'm a down to earth kinda person. I love pets. Love outdoor activities and I also enjoy being home. I'm a fun...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23