Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordwes Provinsie (Suid-Oos)

Kiewiet1949

73 - Lichtenburg, Noord-Wes

Ek's n vrou van 73 , ek is sag en vriendelik, netjies op myself. My liefde is kook en bak, ek hou van tuin maak....

OpenConversations

25 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek kan jou aan die slaap sing😉 Ek hou van rugkrap ontvang en gee. Ek is 'n kalm rustige persoon.

Loryn1

42 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is lief om tyd te spandeer met die mense in my lewe, maar kan ook gefokus wees op my werk. Niks lekkerder as...

steven809

68 - Wolmaransstad, Noord-Wes

Am Humble God fearing Love Cooking playing music travel doing house things Reading my bible I love going out...

Anathijo

18 - Klerksdorp, Noord-Wes

Funny, sweet, kind, psycho, friendly and sporty I hate lies and drama I like someone who knows what he wants in...

Boogskutter051

60 - Lichtenburg, Noord-Wes

Goed versorgde man met waardes en respek op soek na iemand wat n liefdevolle omgee lewe met my wil deel.. hou...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021