43 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Dont judge a book….. Jy gaan dink ek is moeilik maar leer my ken!!!! Elke vrou is vol strooi besluit self vir...
43 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ons almal is op n reis
Dont judge a book….. Jy gaan dink ek is moeilik maar leer my ken!!!! Elke vrou is vol strooi besluit self vir...
40 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Baie vriendelike persoon,liefde vol, wil my lewens maat ontmoet wat liefde vol en sag geaard is, en n doel het...
40 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Opsoek na liefde
Baie vriendelike persoon,liefde vol, wil my lewens maat ontmoet wat liefde vol en sag geaard is, en n doel het...
35 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is n boer wat hou van die buitelewe en diere Altyd besig op die plaas met iets soek n maaitjie om dit mee te...

Kom ons kyk wat gebeur
Ek is n boer wat hou van die buitelewe en diere Altyd besig op die plaas met iets soek n maaitjie om dit mee te...
48 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is n boer opsoek na liefde. Ek is van Potch. Is n Christen en lief vir die bosveld. Opsoek na iemand om my...

Kom deel jou lewe saam my
Ek is n boer opsoek na liefde. Ek is van Potch. Is n Christen en lief vir die bosveld. Opsoek na iemand om my...
18 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is ñ stil men's op my plek ,houvan om te teken ,stories te skryf , houvan honde Pret te hê,lag gesels ,kan...
18 - Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Kom ons skryf ons eie roman
Ek is ñ stil men's op my plek ,houvan om te teken ,stories te skryf , houvan honde Pret te hê,lag gesels ,kan...
22 - Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is baie vol lewe, jy sal nooit n verveelde oomblik saam my hê nie. Ek is baie outgoing. Ek hou van gym(nie so...

Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur.
Ek is baie vol lewe, jy sal nooit n verveelde oomblik saam my hê nie. Ek is baie outgoing. Ek hou van gym(nie so...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.