Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordwes Provinsie (Suid-Oos)

Loryn1

42 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is lief om tyd te spandeer met die mense in my lewe, maar kan ook gefokus wees op my werk. Niks lekkerder as...

jack0133

22 - Potchefstroom, Noord-Wes

bubbly , i like positive mindset and positive things in life, basketball player , going out on dates and...

Appelliefie111

24 - Klerksdorp, Noord-Wes

Eks n baie stil en skaam mens Ek het baie seer gekry in my lewe My ex man sit in tronk as gevolg van...

lekkegelag

55 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is n maklikke mens sonder fieterjasies en dinge, Ek lief lag en geniet die lewe en het nie tyd vir verwyte en...

Anathijo

18 - Klerksdorp, Noord-Wes

Funny, sweet, kind, psycho, friendly and sporty I hate lies and drama I like someone who knows what he wants in...

Opsoekna325

26 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is n pasie volle mens wat hard werk vir wat ek wil he Ek boer buite kant potch is pasi vol oor my lewe is...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021