Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordwes Provinsie (Suid-Oos)

BlouOgiesPotch26

26 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is n mamma van twee dogtertjies.. eerlik en opreg en ek hoop maar om my forever friend te ontmoet... die lewe...

Drakie

40 - Hartbeesfontein, Noord-Wes

Ek het baie om te gee en sal graag wil lag en n maat wees vir iemand wat eensaam is. Was lank genoeg alleen....

Nordika

38 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek is introvert Geen kansvatters ASB... Ek is reguit mens ...mense hou nie daarvan nie... Moenie eens vra vir...

Hoopvol62

58 - Klerksdorp, Noord-Wes

Eerlik, opreg geen grys areas. My hart is skoon. Soek die selfde.. Verlede moet water onder die brug wees.....

Yvvone

23 - Klerksdorp, Noord-Wes

Fun to hand with, straight talker and loved food, likes watching action movies and loves to dance. Loves going...

Magnum59

62 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is baie netjies, trek mooi aan & ruik altyd lekker, As ek jou nie kan laat lag nie...is daar fout met...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01