Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordwes Provinsie (Suid-Oos)

Liefielyfie182

38 - Klerksdorp, Noord-Wes

Om my as ‘n vriendin te hè, het jy lewenslank iemand wat jou sal bystaan deur dik en dun. Materiële dinge is nie...

Yourstruly338

24 - Potchefstroom, Noord-Wes

Opwindende persoon. Hou van nuwe . Wil graag nuwe mense en hulle belangstelings leer ken. Altyd reg vir pret en...

Efj

44 - Lichtenburg, Noord-Wes

Ek is n vriendelike fun loving ou. Sien altyd die positief in die lewe. Wil die meeste uit die lewe kry en...

11Gogga1

42 - Stilfontein, Noord-Wes

Is nog old school, hou van dinge saam met my mens te doen. Wedersydse respek, baie belangrik. Hou van braai,...

Eensaamnoordwes1

38 - Ottosdal, Noord-Wes

Ek is baie grapperig,se dinge op die snaakste tye,ek hou van kos maak en lief vir my diere en musiek

Blompotbienie

45 - Potchefstroom, Noord-Wes

Baie vriendlike omgee mens wat van diere en kinders hou. My familie is baie belangrik. Hou van die natuur en kyk...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23