Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordwes Provinsie (Noord-Oos)

Honey1978

45 - Rustenburg, Noord-Wes

Easy going person, honest, loving and caring.Love is all I need and all things shall follow.I just want a happy...

AJC_168

59 - Rustenburg, Noord-Wes

Kom goed oor die weg met almal, spontaan. Stel belang in ou motors. Lewenslustig goeie uitkyk op die lewe, glas...

Mx5

35 - Hartbeespoort, Noord-Wes

My sagte hart baie oplettend. Hardwerkend en Hou nie van skinder nuus nie. Eks muskien n bietjie van n intrevert...

LapsBW

33 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek is n jong wit man wat hou van uitdagings ,hou ook van buitelewe , vlieg is een van my passies ek wil n...

Susan007

59 - Rustenburg, Noord-Wes

Eerlik en opreg baie erg oor loyaliteit weet wat ek soek in die lewe lees graag as daar tyd is en ek hou van...

LadyT897

39 - Rustenburg, Noord-Wes

I am a caring mother as well as a caring and romantic partner . I am an out going person and love people

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021