43 - Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is n boeremeisie wat plat op die aarde wat iemand special soek wat n pad Saam my Wil loop en wat nie getroud...
43 - Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika
Boer is in my bloed soek iemand special wat Glo in liefde en respek en die bad Saam my sal stap
Ek is n boeremeisie wat plat op die aarde wat iemand special soek wat n pad Saam my Wil loop en wat nie getroud...
23 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is goal driven en eerlik en op reg mens en sê n ding soos hy gesê moet word. En het respek vir my meede mens
23 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Plat op die Aarde
Ek is goal driven en eerlik en op reg mens en sê n ding soos hy gesê moet word. En het respek vir my meede mens
19 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is ’n vriendelike, positiewe en opregte persoon wat daarvan hou om die lewe te geniet en nuwe mense te leer...
19 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Op soek na iemand om saam mee te lag, leef en mooi herinneringe te maak.
Ek is ’n vriendelike, positiewe en opregte persoon wat daarvan hou om die lewe te geniet en nuwe mense te leer...
33 - Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is goeie geselskap en so nou en dan nogal snaaks. Redelik oop kop. Kom ons leer mekaar ken en gaan van daar af.
33 - Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika
Kom ons kyk waar dit gaan...
Ek is goeie geselskap en so nou en dan nogal snaaks. Redelik oop kop. Kom ons leer mekaar ken en gaan van daar af.
39 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is opreg.geen short cuts.lets meet halfway sonder stry en baklei.maklik die lewe is n lied.leer my ken vir...
39 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Kom ons kyk waar lei hierdie.eks opgewonde...
Ek is opreg.geen short cuts.lets meet halfway sonder stry en baklei.maklik die lewe is n lied.leer my ken vir...
26 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Ek is 1.58m lank.( Of moet ek sê ek is 1.58m kort 😅) Ek is oor die algemeen n still persoon maar nie...
26 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Die is ek.
Ek is 1.58m lank.( Of moet ek sê ek is 1.58m kort 😅) Ek is oor die algemeen n still persoon maar nie...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.