Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordwes Provinsie (Wes)

FeliciaBoity

28 - Morokweng, Noord-Wes

I am a smart and friendly lady easy to associate,love going to church,mall n spending time with family.

kinkysimba

43 - Vryburg, Noord-Wes

Ek is n plat op die aarde persoon wat van die buitelewe hou, ek hou van n lekker kuier en geniet goeie geselskap...

soekookmylig

29 - Vryburg, Noord-Wes

ek is n baie grapperige mens,die lewe is suur genoeg. hou van buite lewe en is altyd reg om iets nuut te probeer.

NetVrou605

46 - Vryburg, Noord-Wes

Godsdiens kom eerste. Hou van samesyn met mense,kuier graag by my vriende en die buite lewe. Reis. Plaas lewe....

Katz_k

30 - Taung, Noord-Wes

I am genuine being with a bubbly personality. Loyal, very expressive.I love reading and cooking. I like indoors...

WilliamsCool

66 - Delareyville, Noord-Wes

"I am not a "Serial Dater", not into multiple dating schemes. I'm the kind of guy that opens doors, and pulls...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23