Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordwes Provinsie (Wes)

Sooneblom

53 - Stella, Noord-Wes

Ek is n omgee mens. N mense mens. Werk hard en is lojaal en opreg en eerlik. Ek hou van braai en kosmaak. Ek kan...

Pttm

53 - Vryburg, Noord-Wes

SIngle and searching for a loving woman to settle down with. Not interested in one night stands and games. Inbox...

Baljar

26 - Vryburg, Noord-Wes

Eks n eenvoudige dame opsoek na iemand wat wel pret wil he, eks n baie reguit persoon. Stel belang aan ouer...

Gentleto

55 - Vryburg, Noord-Wes

Soek n maat om die sonopkoms en ondergang saam my te ervaar. Sonder voorgee. Kom ons wees daar vir mekaar in...

Bloublom

47 - Vryburg, Noord-Wes

Omdat ek ń omgee mens is,wat maklik uitreik na ander.Ek is spontaan en hou van opregte mense wat my...

Manfred445

59 - Reivilo, Noord-Wes

I am independent honest and faithful man .like traveling sport like football golf and swimming, my garden and...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01