Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Suidelike-Gauteng

Goodheart1980

41 - Heidelberg, Gauteng

I am a great cook love the our doors a good braai and want someone to love and love me back, I love God and love...

DrFreeman

55 - Vereeniging, Gauteng

........ As it comes........... I am adaptable, capable, clean up well, am easy to look at. I practice and teach...

Hadassah1986

35 - Vanderbijlpark, Gauteng

Eks n sprankelende mens, vriendelik, bedagsaam, hou van lag, die natuur en om nuwe plekke te gaan verken. God is...

Bloubul151

43 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is n oop eerlike man wat Jesus lief het met my hele hart en wil saam die pad van Jesus stap en saam...

Eensaamverby

46 - Meyerton, Gauteng

Ek is n mense mens. n Opregte mens. As jy iemand nodig het is ek die een. Ek raak baie verlief en beskermend. Ek...

Sterresoene

62 - Vanderbijlpark, Gauteng

Is nog 'n jonk van gees vrou wat belangstel in natuur, sport en kuier en onthaal. Hou van reis en hou daarvan om...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23