Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Sentraal- en Westelike-Gauteng

Ntokozo_012

24 - Soweto, Gauteng

-fun to be around with -smart -enjoys reading -easy to connect with -enjoying life -sometimes the life of a...

VatnKans55

55 - Roodepoort, Gauteng

Ek is spontaan lag graag hou van grappe maak en lekker om saam my te wees. Dink ek us nogal Great Fun.....en ja...

Maatsoeker2404

39 - Carletonville, Gauteng

Ek soek iemand eerlik. Opreg. Hardwerkend. Geen kans vaters nie. Moet nie my tyd mors nie. Ek hou van lag en...

Shane706

51 - Roodepoort, Gauteng

I am very honest, humble, open-minded, trustworthy, loving, caring, great sense of humour, funny and been single...

Nightbird_890

39 - Johannesburg, Gauteng

*fun to be around person and straight forward *I don't like violence and I love peace *Hiking and bungee...

Sauer25

60 - Germiston, Gauteng

Ek sien net die mooi in mense en in die lewe raak. Ek kannie kwaad bly vir iemand nie want die lewe is te kort....

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021