Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Oostelike-Gauteng

LadyTee_904

22 - Kwa-Thema, Gauteng

I'm a fun person and very down to earth. I'm very humble and respect all people of different racial groups. I...

Gerrie2021

37 - Benoni, Gauteng

Pros, Can make you laugh 🙂 Never married No Kids Can braai Cons, Very bad chef Single ( oooh thats...

VonD_167

49 - Kempton Park, Gauteng

Hou van lag en glimlag. Baie eerlk en Nie skaam Nie. Opsoek na vriende wat meer kan word. Stuur gerus n boodskap

Nthahbee

31 - Benoni, Gauteng

The very person who is kind, friendly and generous. I listen carefully and a person who prefers a good commicator.

SkaamKnapie

40 - Kempton Park, Gauteng

My vriende sal my as n introvert beskou, baie skaam tot ek n persoon of persone leer ken. Ek hou van kuier en...

Cazzy

38 - Benoni, Gauteng

I am an empathy, I listen to every word, I enjoy good company and I love to laugh. It is the simple things in...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.