Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike-Gauteng

Niki73

48 - Pretoria, Gauteng

I love to love and laugh. Want to meet friends that love life and laughter. Im kind of an hippie girl. Love...

Markymark

44 - Pretoria, Gauteng

Hard werkende, eerlike mens. Reguit, jy sal altyd weet waar jy met my staan. ”Old school”. Hou daarvan om...

Soeknregtemaatjie

50 - Pretoria, Gauteng

Eks net ek wil he iemand moet my aanvaar soos ek is . Werk in die Buiteland . En die beste PA ooit.

Basjan

55 - Pretoria, Gauteng

Ekstrovert wat daarvan hou om te lag. Pret te hê. Ek hou van saam wees, gesels. My stokperdjies is om in die...

Hoop06

41 - Centurion, Gauteng

Spontane, sagte, omgee,christelike persoon, liefdevolle, passievolle mens Hou van musiek, goeie wyn, goeie...

101JustMagical

38 - Pretoria, Gauteng

My first love is God. I am a kind soft hearted woman, always positive and see the good in people. I am a smalll...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.