Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Westelike-Limpopo

Inpulsief

35 - Thabazimbi, Limpopo

Ek glo liefde is soos ń lang leer met baie sporte. Moeilik om te klim ,want mens trap so dikwels mis. Maar...

Mike_1224_ultg

21 - Thabazimbi, Limpopo

My persoonlikheid is ek is straight forward ek se wat my pla en verwag dit trug en om my better te leer ken is...

Annatjie2002

46 - Thabazimbi, Limpopo

I have a great personality I like nature and to do stuff fun stuff together laugh and spend time with loved...

Wic125

60 - Northam, Limpopo

Ek is soos ek is niks snaaks nie werk hard en respekteer ander se gevoelins maak n grap of twee en kan n grap vat

Alles

49 - Lephalale (Ellisras), Limpopo

Ek is soos n kersgeskenk sal jou jaar in en jaar uit lat glimlag en sal elke dag voel soos n nuwe persent

Wedwo

62 - Lephalale (Ellisras), Limpopo

Ek is n vrou, gemaklik met waar ek is in my lewe. Wil nog my land ontdek,en saam vriende kuier Lief v die...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021