Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Wynland

Nancy115Nancy115
1
0
Nancy115

47 - Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek n goeie vriendin. Luister graag na ander. Ek soek net n betjie sonskyn in my lewe. Ek wil graag goeie vriende...

vosvossievosvossie
2
0
vosvossie

45 - Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

X is n normale pesoon opsoek na liefde ht ni tyd vi speel ni asb dan kan os gesels ja

IsJyMyToekomsIsJyMyToekoms
1
0
IsJyMyToekoms

29 - Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is jou blue-eyed boy met n goeie sin vir humor en ek kan lekker braai! Stiek uit.. net as jy wil ..

happyguy69happyguy69
1
0
happyguy69

36 - Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

I wanna feel your heart beating against me when I'm inside u. I wanna feel your soft silky skin against mine...

LolloLollo
2
4
Lollo

46 - Wellington, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek n Gemaklike men's, Hou van newe dinge en erlikheid, en n goed vestandhouing en is ontgetroud het 2 tiener...

AsemhaalAsemhaal
5
27
Asemhaal

46 - Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Entoesiasties, vriendelik en lief vir die lewe. Vasdans is my groot liefde. Diere is my ander beste maats. Leef...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026
Tussen al die duisende profiele het hy my oog gevang...ons het begin gesels...kontak gemaak...and the rest is history soos hulle sal sê...♡
Mariet, 24 Julie 2025