Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Oos-Limpopo

Ranie_990

60 - Tzaneen, Limpopo

Alleen loper al 6 jaar...het maat nodig...weer gewoond raak aan dit maar stap vir stap.ek bly besig met my werk...

Skatlam_940

23 - Tzaneen, Limpopo

Eks n gamer wat hou van kuier elke nou en dan eks net hier om te kyk wat gaan vir wat single and ready to play...

QUEENBAElv

31 - Tzaneen, Limpopo

VERY HUMBLE and simply lady who love being around new people making new friends makes me happy..sorry i dont...

PreciousKkn

27 - Tzaneen, Limpopo

I love being around people...i am also so approachable because i love laughing..i am not a moody person thus...

Alwaysandforever

56 - Hoedspruit, Limpopo

I love to care and give my all to the one in my life i dont like players friends with benifits ill love you soil...

Herman1983

38 - Tzaneen, Limpopo

Fulle of life to share ................. .......... Let's enjoy the time we have A relationship comes from 2...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021