Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Oos-Limpopo

Linda45

61 - Tzaneen, Limpopo

Ek hou van kook en is lief vir katte. Kan vir myself dink sois nie clingy. Ek is gaaf. Hou van lees. Ek hou van...

Regteen

26 - Tzaneen, Limpopo

Still en truggetrokke hou van spontaan mense en hou van die byte lewe en avontuur gud ry enduro bikes en hou van...

Amanda2020

33 - Letaba, Limpopo

I am simple and friendly also an outgoing person, interested in learning new things I love music ,travelling and...

Macnedo

24 - Tzaneen, Limpopo

😍❤️😍❤️😘

scorpio26

61 - Hoedspruit, Limpopo

I am not a total extrovert nor introvert. Like to be outdoors. Love animals. Am romantic and like to treat a...

Grace12ddj

44 - Phalaborwa, Limpopo

I promise you won't regret it,we can be just as loud and obnoxious as any other person, and we love to have fun

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021