Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Laeveld & Noordelike Mpumulanga

MISTY1963

58 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ek is i nie roker. Ek is avontuurlistig. Ek hou die natuur lewe. Ek hou daarvan om kos te maak.

Charles74

47 - Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga

Ek is n Christian Ek love braai Love die buite lewe Is OP reg. N maklike mens Gee om vir ander mense

Camilo1970

51 - Witrivier, Mpumalanga

lots of adventure have no fear we only live once ,I have a resort in Mozambique I have been living in...

A183

38 - Komatipoort, Mpumalanga

Humble, very kind, respect, God fearing. I like prayer, openness, and christianity is my powerful foundation, a...

Sonneblom20jl

56 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

I love to dance..... Can cook and bake..... Love the outdoors... I dislike lairs and cheaters. To relax a great...

Kabous827

42 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Wel di beste gaan wees om te gesels. Maar ek is n avontuurlustige persoon wat jag ,visvang,Kamp en Braai. Ek glo...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021