Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordwestelike Mpumulanga

Niniq

28 - Middelburg, Mpumalanga

Im a very fun loving person.... an love meeting new people.. i love seeing new places.. i love long conversations

Hartjiebeer

35 - Middelburg, Mpumalanga

Ek word beskryf as vriendelik, hardwerkend en iemand wat te veel omgee. Ek help graag waar en wanneer ek kan. Ek...

Kinkyguy35

35 - Middelburg, Mpumalanga

I’m very out going and adventurous willing to try anything atleast once.. I watch and play a lot of sport so...

Goodwill007

27 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Fun,loving, easy person and down to earth. Love other people im determined and focus. I'm always the curious...

Adel03

51 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Ek is goed manierd groot gemaak as ek nie van iets hou nie hou ek nie daarvan ni ek is n vriendelike persoon op...

Violetjie

56 - Middelburg, Mpumalanga

Gee my alles as ek omgee vir iemand. Glo aan eerlikheid en respek vir mekaar. Hou van lag en grappe maak, maar...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.