Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Suidelike Mpumulanga

Lindieblom

39 - Secunda, Mpumalanga

Ek is n blomme vrou! Ekt n free spirit, en daans graag kaalvoet in die reen. Eks baie lief vir mense! Ek duik...

Kallas

46 - Secunda, Mpumalanga

Ek is n eerlike opregte persoon wat bitter graag weer gelukkig my lewe met spesiale dame deel, wil dit geniet,...

Christine50

48 - Delmas, Mpumalanga

Ek is n eerlike , opregte persoon wat goeie geselskap waardeur en geniet die buite lewe will graag geselskap he...

Danny61

61 - Standerton, Mpumalanga

Ek hou van sport kyk.Ek hou van die natural en om voels te kyk.Ek hou van vis vang en om te kamp.Ek hou van tuin...

Lewerpastei

52 - Standerton, Mpumalanga

Ek hou van mans wat hou van dinge doen. Hul moet n oop kop hê en weet wat hulle in die lewe wil hê. Liefde gee...

NontokozoPrecious

42 - Ermelo, Mpumalanga

Friendly and honest person.like going out.i like a person who is full of life.God fearing.loving and caring

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021