19 - Ermelo, Mpumalanga
Because am extrovert am open infact am out spoken nd I love to be with people love to know new people and being...
19 - Ermelo, Mpumalanga
My wanted Mans
Because am extrovert am open infact am out spoken nd I love to be with people love to know new people and being...
45 - Standerton, Mpumalanga
Ek hou van kosmaak en bak. Gemaklik om mee te praat. Tuinmaak is n groot ontspanning vir my. Ek beferf graag en...
45 - Standerton, Mpumalanga
Opsoek na n pasmaat
Ek hou van kosmaak en bak. Gemaklik om mee te praat. Tuinmaak is n groot ontspanning vir my. Ek beferf graag en...
31 - Leandra, Mpumalanga
Because i like to be with people having fun and chatting some stuff and getting to know each other , you might...
31 - Leandra, Mpumalanga
Hi im a guy who is honest of himself very good looking guy like to have sum fun
Because i like to be with people having fun and chatting some stuff and getting to know each other , you might...
46 - Delmas, Mpumalanga
Ek is n aangename man met baie om te gee. Is lief vir die natuur veral die sterre. En het n goeie hart.
46 - Delmas, Mpumalanga
Sterre kyker
Ek is n aangename man met baie om te gee. Is lief vir die natuur veral die sterre. En het n goeie hart.
59 - Secunda, Mpumalanga
Ek is n mense mens, hou van kuier, lag en sommer net die lewe geniet. Ek het baie liefde om uit te deel aan die...
59 - Secunda, Mpumalanga
Jy behoort aan my
Ek is n mense mens, hou van kuier, lag en sommer net die lewe geniet. Ek het baie liefde om uit te deel aan die...
29 - Secunda, Mpumalanga
I am very friendly, bubble person, straight talker with a beautiful soul, I love honesty and I hate lies. I love...
29 - Secunda, Mpumalanga
Let's create our Own romantic love story
I am very friendly, bubble person, straight talker with a beautiful soul, I love honesty and I hate lies. I love...
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.
Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.
Mia, 2020-04-01
Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!
Phillip, 2020-04-01