Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Noordelike Binneland

pumza

41 - Newcastle, KwaZulu-Natal

outgoing extravert gym fan marathon runner I love attention and I give attention. FUN LOVING BUT CAN ALSO BE...

Jonty001

45 - Dundee, KwaZulu-Natal

Ek betroubaar opreg met n goeie hart 1 in a million Hard werkend met my eie besigheid Sports manDiere lover

Organic

30 - Newcastle, KwaZulu-Natal

I'm a very respectful person and I bring light and joy to one's life, I can come across as shy but once I'm...

Immaculate828

23 - Newcastle, KwaZulu-Natal

I hate people who don't believe in gender equality, who have narrow minded thoughts for girls like don't wear...

Doringboompie

57 - Newcastle, KwaZulu-Natal

Eks n eerlike man ,. Hou van buitelewe en en die natuur. Altyd vriendelik en reg om te help.,wat regtig in nood...

caspouw

54 - Vryheid, KwaZulu-Natal

I enjoy enjoyment, achievable at times by running, reading, travelling, awareness, gratitude expressed in the...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021