Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Westelike Binneland

Padda_se_Nooi

29 - Queenstown, Oos-Kaap

Ek is n vriendelike sag geaarde persoon wat daarvan hou om lekker te eet. My meisiekind is my alles en dit wat...

Chad634

30 - Queenstown, Oos-Kaap

I'm layed back, caring, honest and very loving. I'm a shy person and sometimes quiet love spoiling would also...

TA27

42 - Queenstown, Oos-Kaap

I'm a person who cares, likes to travel and serious about life, down to earth. I have a sense of humour but a...

Blade1402

37 - Graaff Reinet, Oos-Kaap

Iemand wat daar is. Wat om gee vir ander. Lief is vir diere. Wat nie model.lyf het nie ma n persoonlikheid.

luckygohappy

50 - Graaff Reinet, Oos-Kaap

Ek is positief en optimisties met geen "hang-ups" wat die lewe kan geniet. Wag net vir iemand om dit saam te...

EsorAngel

21 - Tsomo, Oos-Kaap

I'm kind loving beautiful I need someone who can provide myself I'm a good person I'm loving I'm short beautiful...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021