Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Westelike Binneland

bongiz089

47 - Cradock, Oos-Kaap

I am an introvert, indoor person but open to outgoing invitations. I love traveling,like to life long learner...

108

60 - Cradock, Oos-Kaap

Hou van die natuur plaaslewe musiek buitelewe werk as Hoof Waterbeheer Beampte .Hou ook van motorfietse en...

Blade1402

37 - Graaff Reinet, Oos-Kaap

Iemand wat daar is. Wat om gee vir ander. Lief is vir diere. Wat nie model.lyf het nie ma n persoonlikheid.

Andrianus

54 - Graaff Reinet, Oos-Kaap

Pligsgedrewe.Doelger ig.spontaan .saggeaard.waardeer die goeie en lekker dinge in die lewe. Ek hou van beweeg...

KarooRosie

54 - Graaff Reinet, Oos-Kaap

Ek is spontaan en grapperig. So skerp soos kan kom en Baie uitsoekerig. Uniek en kunstig. Sommer alles in een...

Lolly_Lolls

33 - Queenstown, Oos-Kaap

I love love that's easy and soft. I'm a heartless romantic and love is the hill I'm willing to die on top of....

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021