Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Suidelike Kus

BulieB

32 - Humansdorp, Oos-Kaap

I am BEAUTIFUL that is all I can say now if you want to know more just hello me xox

portofino10

73 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

I was happily married for 35 years until my wife sadly died and I would love to be happily married again and...

Soekliefde2211

53 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ek is n aangename mens om te ken. Hou van buite lewe en geniet kamp. See te sin en te relax.

Xolez

39 - Humansdorp, Oos-Kaap

A shuy guy, always laughing and i just love life. Once i'm comfortable with an individual, jokes non-stop and fun.

Irreplaceble_895

29 - Joubertina, Oos-Kaap

Want ek is liefdevol,energiek en lief vir die buite lewe.Ek is dit werd om gleer ken te word.

Timothy255

21 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Eks eerlik. En 100% opreg...ek is baie ge fokus op werk en wie my bystaan .. Ek spandeer soveel tyd as wat ek...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01