Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Grahamstown - Port Alfred

waterbabe157

64 - Port Alfred, Oos-Kaap

I love being outdoors and I have a good eye for spotting birds and wild life. I enjoy exploring the coastline...

Richard_045

39 - Port Alfred, Oos-Kaap

Friendly and fun to be with. Love the outdoors. Running, cycling, hiking and long walks on the beach. Looking...

Archie123

74 - Port Alfred, Oos-Kaap

I like cycling, social golf, gardening, watching sport easy going and just enjoy life like spending time at home...

Verkleursel

65 - Makhanda (Grahamstad), Oos-Kaap

Ek is lief om te reis en ander plekke te sien en ander mense te ontmoet. Ek soek pret en avontuur.

Blondie_625

48 - Port Alfred, Oos-Kaap

Ek is n opregte, eerlike dame met goeie waardes en respekteer nog my ouer geslag. Ja en dankie is nogsteeds...

Soeksielsmaaitjie

57 - Port Alfred, Oos-Kaap

Ek sien myself as reguit en op die man af, wag jy sien is wat jy kry. Geniet dit om besig te bly en elke dag is...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23