Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Port Elizabeth Gebied

Lilyrosa

58 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek hou van pret, lag, grappies maak en vrolik wees - net 'n doodgewone, plat-op-die-aarde vrou. Ek het natuurlik...

Pofbeertie

58 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Vriendelik romanties en vol lewe ,hou van alles wat vol avontuur is,veral die natuur en die onmoontlike wat die...

Ellipsis

44 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Have survived life with no serious scars so far. Looking for someone to share the continuing adventures....

Mintblaartjie

46 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is 'n huis- en familie-mens wat mal is daaroor om te ontsnap na die natuur of die plaas of sommer net by die...

NanDie

37 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Because I'm sweet, cool and easygoing . Funny when I get to know you. Loving and caring, non smoking and wise.

Lekker_man

46 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is still maar kan baie sê as dit belangrik is. 'n Grapgat veral as ek gemaklik voel. Ek hou van die lewe en...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01