47 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Firecracker persoonlikheid. Liefde in oordaad. Opreg en reguit. Nie roker. Hou van verrassings en avonture....

Sirkus op soek na n hoofnar
Firecracker persoonlikheid. Liefde in oordaad. Opreg en reguit. Nie roker. Hou van verrassings en avonture....
40 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Ek is Johan 40 geskei soek na n vrou wat lewe saam my wil geniet en eerlikheid tel en ons mekaar kan lief he en...

Soek ware liefde n goeie vrou
Ek is Johan 40 geskei soek na n vrou wat lewe saam my wil geniet en eerlikheid tel en ons mekaar kan lief he en...
45 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Vriendelike en regverdige mens.Hou van braai en sosiaal te verkeer.Goeie Mense verhoudings en respekteer Mense...

Kom ons kyk wat gebeur
Vriendelike en regverdige mens.Hou van braai en sosiaal te verkeer.Goeie Mense verhoudings en respekteer Mense...
49 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Ek is ’n lojale, hardwerkende en reguit mens wat baie diep voel. Wanneer ek iemand liefhet, gee ek alles en...

Kom ons lag en gesels ons tyd saam
Ek is ’n lojale, hardwerkende en reguit mens wat baie diep voel. Wanneer ek iemand liefhet, gee ek alles en...
43 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Ek het ń borrelende persoonlikheid. Vrek oor koffie. Opregtheid is ń moet. Ek is mal oor diere en...

Lag, leef, glo
Ek het ń borrelende persoonlikheid. Vrek oor koffie. Opregtheid is ń moet. Ek is mal oor diere en...
41 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Ek weet nie 😂... Gooi n Flikvlooi en vind maar self uit... Ek hou van koffie.. Dit tel seker vir iets!

Ons kyk maar...
Ek weet nie 😂... Gooi n Flikvlooi en vind maar self uit... Ek hou van koffie.. Dit tel seker vir iets!
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.