Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Kaapstad & Skiereiland

Eve_447

60 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

Very discerning, great cook, love Formula 1 and motor racing , organized, neat ,imaginative, content ,love life,...

myluckystar9928

63 - Stadskern, Kaapstad & Skiereiland

I am a romance born and very humble, an intellectual down to earth with sense of humor. I never take myself for...

TheoS

58 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Wel, ek hou van braai, en hier staan ek op n vrydag aand, stoksiel alleen en braai. Darm n bottel Roodeberg ook....

Soekliefde004

51 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n baie sosiale mens wat van geselskap hou en nuwe mense ontmoet. Ek is opreg en n goeie luisteraar. Het...

Buiteligmens

50 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n Baie Vriendelike, spontane persoon wat lief is vir die buitelewe, diere en mense ek is ook baie...

Wilnethappywees

38 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Boere meisie in die stad, Plain Jane. Tyd speel 'n belangrike rol in my lewe. Ek hou van tyd maak vir mense,...

Welkom by LekkerLief!

Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.

Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur The Dating Lab.

By LekkerLief wil ons graag hÍ dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.

Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.