48 - Bloemfontein, Vrystaat
Dink ek het n hart van goud. As ek lief het gee ek my alles. Uncomplicated. Kom ons kyk maar.
48 - Bloemfontein, Vrystaat
Sommer net ekke
Dink ek het n hart van goud. As ek lief het gee ek my alles. Uncomplicated. Kom ons kyk maar.
39 - Bloemfontein, Vrystaat
Ek is plat op die aarde mal oor buite lewe, nie bang vir n uitdagins nie ek vat kanse dis hoe mens leer wat werk...
39 - Bloemfontein, Vrystaat
Vag die lewe met al 2 Hande aan
Ek is plat op die aarde mal oor buite lewe, nie bang vir n uitdagins nie ek vat kanse dis hoe mens leer wat werk...
55 - Kroonstad, Vrystaat
Nie bedoel om alleen oud te word nie.Spontane aktiewe persoon, kyk goed na myself en jonk van gees. Wil pret he...
55 - Kroonstad, Vrystaat
Soek n partner in crime
Nie bedoel om alleen oud te word nie.Spontane aktiewe persoon, kyk goed na myself en jonk van gees. Wil pret he...
48 - Bloemfontein, Vrystaat
Ek probeer om 100% van myself te gee vir mense vir wie ek omgee en wie my nodig het. Ek hou baie van kuier lag...
48 - Bloemfontein, Vrystaat
Misterieus opreg
Ek probeer om 100% van myself te gee vir mense vir wie ek omgee en wie my nodig het. Ek hou baie van kuier lag...
54 - Welkom, Vrystaat
Ek is mal oor mense hou van ontspan en buitelug lewe doen naalwerk en bak en nog vele meer wil graag n maat...
54 - Welkom, Vrystaat
Soek ware vriende
Ek is mal oor mense hou van ontspan en buitelug lewe doen naalwerk en bak en nog vele meer wil graag n maat...
34 - Bloemfontein, Vrystaat
lets chat about what i was supposed to put here in person... i honestly have no idea what to write here
34 - Bloemfontein, Vrystaat
hey....
lets chat about what i was supposed to put here in person... i honestly have no idea what to write here
Ons het DatingBuzz Suid-Afrika verander na LekkerLief, 'n naam wat lekkerder tongklap en ons doen en late beter beskryf.
Ons is dieselfde betroubare aanlyn afsprakediens wat sedert 2002 beheer word deur Dating Lab Limited.
By LekkerLief wil ons graag hê dat ons lede die lewe voluit leef. Of jy nou 'n lewe vol avontuur geniet of knus tuisbly aande verkies, met ons slim tweerigting pasmaatfunksie is ons vol vertroue dat jy nuwe liefde, vriendskap of geselskap vinnig sal vind.
Dit is maklik en veilig om hier by ons te begin. Sluit aan by LekkerLief, vind mense wat by jou pas en ontmoet vandag nog jou perfekte pasmaat.